FAMILIE · 2026

20–22 NOVEMBER · VELDDRIF

Die KFC-klomp
maak weer so.

Ons familie se bucket vol geheime naambriefies✦✧✦BOETAFRITZKFCSECRETSANTAFAMILIE · 2026
SATERDAG 21 NOVEMBER10:00–16:00

Kersete, lekker kuier en ’n geheime verrassing. 🤫

Kan jy nie kom nie? Laat weet ook hier.
Antwoord asseblief binne 24 uur.

🛏️

Kom vir die dag, of bly die naweek.
Daar is slaapplek vir almal. Die dag se verrigtinge eindig om 16:00; die oorblyers kuier verder!

Die naamtrek kom later.
Wag eers met geskenke koop! 🎅